Skip to product information
Boer se Baas 70g Hervul Sak
R 18.00 ZAR
Boer se baas is ʼn alles in een braai sout wat vir al wat jou pens kan begeer, toevoeg. In ander woorde, die braai sout is geformuleer om vir elke vee of dier wat op jou plaas rond loop, te smaaklik op jou vuurtjie te maak.